Karnaval 2020
Welkom by die Groot Marico Safari Karnaval!
Groot Marico Safari Karnaval is 'n jaarlikse fees vir jonk en oud.
Ons fees trek mense van heinde en verre,
kom kyk gerus wat gebeur in die hartjie van die bosveld.
Die Groot Marico Safari Karnaval word gereël deur die
Hervormde Kerk van Groot Marico.
Die dorp is geleë langs die N4 hoofweg.
Die Karnaval vir 2020 vind plaas:
Saterdag, 28 November 2020
Toegang R20

Gaskunstenaars:
Steve Hofmeyr
Kosie Beukes & Orkes


