top of page

Veiling

Verskeie spog items gaan opgeveil word
Saterdag om 12:00.
Onderandere handgemaakte houtmeubels uit die Marico gemaak van inheemse hout van die Marico. Hardekool, Olienhout, Tambotie en Rooiivoor. Soliede houtbank van Olienhout, twee sitplek riempiesbank van Tambotie asook 'n skinkbord van Voelsithout, om maar 'n paar van die unieke items te noem.
Volg op FACEBOOK om die items te sien.
bottom of page