
Groot Marico Safari Expo
Aangebied deur Ned. Hervormde Kerk - Groot Marico
in samewerking met Agri NW
Safari Expo 2022
Welkom by die Groot Marico Safari Expo!
Groot Marico Safari Karnaval is 'n jaarlikse fees vir jonk en oud.
Ons fees trek mense van heinde en verre,
kom kyk gerus wat gebeur in die hartjie van die bosveld.
Die Groot Marico Safari Karnaval word gereël deur die
Hervormde Kerk van Groot Marico.
Die dorp is geleë langs die N4 hoofweg.
Die Expo vind plaas:
2 - 4 Junie 2022
Toegang R20

Gaskunstenaar:
Appel

